Argiewe
- Junie 2011 (2)
- April 2011 (3)
- Maart 2011 (17)
- Oktober 2009 (1)
- Junie 2009 (1)
- Mei 2009 (1)
- Oktober 2008 (4)
Trevor Manuel - gladnie so onskuldig nie
28 Junie, 2011BERIG IN SAKE24 VAN 12/6/2011: MANUEL KLIM KAALVUIS IN Volgens dié berig het Minister Manuel nou begin agterkom dat sake in die ekonomie op ‘n ramp afstuur. Nou klim hy volgens u kaalvuis in om sake reg te ruk. My aarde! Waar was hy die afgelope 15 jaar? Hoeveel keer is daar gewaarsku dat ons op ‘n ramp afstuur en elke keer[lees meer...]
Suid Afrika eerste
3 Junie, 2011Suid-Afrika Eerste, maar met billikheid en selfrespek 31 Mei 2011, Kaapstad 31 Mei is soos ʼn goue draad deur die geskiedenis van die Afrikaner verweef. 1844: Die Voortrekkerrepubliek Natalia word deur Brittanje geannekseer 1902: Die Vrede van Vereeniging word gesluit 1910: Die Unie van Suid-Afrika word gestig 1918: CJ Langenhoven voltooi “Die Stem van Suid-Afrika”. 1928: Die Unievlag word saam met die Union Jack as amptelike vlag[lees meer...]
Kulturele Federalisme
4 April, 2011Flip Buys bespreek 'n oplossing vir Afrikaners binne die heersende staatsideologie.[lees meer...]
Die linkse siening van menslike potensiaal deur Flip Buys
4 April, 2011Flip Buys verduidelik die linkse siening oor menslike potensiaal.[lees meer...]
Die historiese wortels van Suid Afrika se staatsideologie
4 April, 2011Flip Buys verduidel die herkoms van die heersende staatsideologie in Suid Afrika.[lees meer...]
Die doel van die 2011 FAK-simposia - Prof. Danie Goosen
29 Maart, 2011Prof. Danie Goosen, voorsitter van die FAK-direksie, verduidelik die doel van die 2011 FAK-simposia[lees meer...]



